Allegretto Inter Provinsiale Eisteddfod Inskrywingsvorm •
Ons nooi u hartlik uit om deel te wees van hierdie innoverende eisteddfod.
Ons Missie •
- Maksimum deelname
- Gemotiveerde aansporing op alle vlakke van deelname
- Om ‘n hoë standaard van prestasie op die verhoog te verseker
- Maksimum geleenthede vir alle deelnemers
- Om behoorlike ontwikkeling van alle Suid-Afrikaanse kunste te verseker
Ons bedien die Groter Oos-Rand area in Johannesburg al vir 10 jaar en sal voortgaan om dit te doen, maar ons wil graag die hele land betrek en om dit te kan doen moet ons:
- ‘n Allegretto Area of Distriks Verteenwoordiger in plek hê voor November,
- ‘n Allegretto Provinsiale Hoof in plek te hê vir elke Provinsie voor November,
- Bespreking en identifisering van Eisteddfod lokale bereikbaar vir alle deelnemers met die kortste afstand,
- Nooi Beoordelaars by alle deelnemende streke om ‘n behoorlike en regverdige Eisteddfod te verseker,
- ‘n Nuwe data basis in plek te hê om behoorlike en effektiewe kommunikasie te verseker.
Vereistes •
‘n Eisteddfod Sentrum behoort:
- Sentraal en bereikbaar vir alle deelnemers te wees,
- Akkommoderend met betrekking tot veilige parkering vir ouers en bemanning;
- Toegerus met toepaslike ouditorium stoele, tafels, klavier, koor banke en ligte in werkende toestand.
‘n Allegretto Area Verteenwoordiger kan:
- ‘n Skool onderwyser, Skool Administrateur of ouer wees.
‘n Allegretto Beoordelaar moet iemand wees met:
- Ten minste ‘n 3 jaar graad en/of diploma in die genre wat beoordeel word,
- Ten minste 3 jaar onderwys ondervinding,
- ‘n Lewendige persoonlikheid om deelnemers te motiveer om hulle beste te doen.
U is bewus daarvan dat die Eisteddfod proses deurlopend is, veral met groep items. Kore begin reeds nou al oefen vir volgende jaar en ons wil graag ‘n Provinsiale Koorfeeste vir alle belangstellende kore reël. Inter-Provinsiale Koor Finale sal gereël word na die Provinsiale wenners aangewys is. Sien ook die inligting t.o.v. Toneelfees.
Ons nooi u hartlik uit om deel te word van die Allegretto Tradisie. Ons is ‘n Eisteddfod met ‘n verskil.
Ons bring die hele Eisteddfod ervaring na u area indien u gratis registreer as ‘n Eisteddfod Sentrum;
‘n Verteenwoordiger van u skool kan voorts ook aansoek doen as Allegretto Streek Verteenwoordiger en sodoende ‘n jaarlikse honorarium verdien;
Ons hou jaarlikse Gala Aande waar prag Prestige Sertifikate, Trofees asook groter pryse soos kontant aan afdelingswenners toegeken word.
Vul asseblief die meegaande pro forma in en e-pos terug voor of op die verskillende sluitingsdatums vir die verskillende provinsies.

Inskrywingsvorm •
Allegretto… We are the leaders in culture.
An Eisteddfod with a difference… For All.